DATE / DATUM:  31 May 2025

VENUE / PLEK:   ECGMA Algoa Hunting Club club house, Lakeside Rd, Port Elizabeth

TIME / TYD:   11:30am

 

Dear Member

We are pleased to invite you to attend East Cape Game Management’s 44th Annual General Meeting (AGM).

The AGM is an important constitutional gathering of our members to hear about the progress, on-going developments and achievements within the past year. The meeting also provides a forum for members to express their opinions.

Geagte Lid

Graag nooi ons u uit om die 44ste  Algemene Jaarvergadering (AJV) van die Oos-Kaap Wildbestuurgenootskap by te woon.

Die AJV is’n belangrike konstitunele vergadering vir lede om  te verneem oor belangrike sake van die afgelope jaar  en om deel te neem aan besprekings rakende die vereniging.  Die vergadering gee ook die lede ‘n geleentheid om hul menings te lug en belangrike bydraes te lewer oor sake wat hul na aan die hart lê.

RSVP asseblief vir spysenierings doeleindes teen  23 Mei 2025-  

ecgma@telkomsa.net / 041 9331394